We offer home care nursing to each individual’s needs in the comfort of their own homes. Hands of Grace are managed by a Professional nurse who monitor and supervise care in each individual’s home as required and needed.
Ons bied tuisversorging volgens elke individu se behoeftes in die gemak van hul eie huis. Hands of Grace word bestuur deur 'n professionele verpleegster wat toesig hou in elke individu se huis soos benodig.
Metgesel - sosialisering en ondersteuning
Persoonlike Sorg - bad, aantrek en versorging.
Etes - hulp met voorbereiding, inkopies, kook en voeding.
Vervoer - vergesel na dorp, dokter, inkopies en take
Algemene huishoudelike take - opmaak van bed, was van klere en skottelgoed.
Sorgbestuur - oefening binne of buite die bed, sit in stoel asook hulp met mobilisering en stap.
Medikasiebestuur - medikasie afhaling, voorverpakte medikasie toediening.
Ander - gesondheidsaanmanings, higiëne, versekerde privaatheid, gerief en take soos deur die pasiënt aangevra.
Hospitalisasie Nasorg - Wondsorg.
Alzheimers en Dementia.
Copyright © Hands Of Grace. All Rights Reserved. A Design Media Production